Deel

Netwerk24 se app het #AllesOpEenPlek

akkreditasie


Al jou gunsteling- Afrikaanse inhoud in die palm van jou hand met Netwerk24 se app. Die app is beskikbaar op Android en iOS in die Play Store en Apple-winkel. Laai dit só af:

Android-gebruikers:

Stap 1: Besoek die Google Play Store of klik hier.

Stap 2: Registreer vir ’n gratis proeftydperk vir 30 dae, of meld aan met jou e-posadres en wagwoord.

iOS-gebruikers:

Stap 1: Klik hier en registreer vir ‘n gratis proeftydperk vir 30 dae se onbeperkte toegang.

Stap 2: Besoek iTunes deur hier te klik en laai die app af.

Stap 3: Gebruik jou e-posadres en wagwoord om aan te meld.

So maklik soos dit!

Om die app af te laai, is gratis. As jy 'n Android-slimfoon het, sal jy ná 30 dae ‘n betalende intekenaar van Netwerk24 moet word om verder te kan lees. Indien jy verkies om by die intreeslag ’n intekenaar te word, verbeur jy nie jou gratis toegang van 30 dae nie. As jy 'n iPhone-gebruiker is, sal jy gerieflik direk in jou app op Netwerk24 kan inteken en steeds jou eerste maand gratis kry.

Netwerk24 bied die beste nuus- en leefstylinhoud van die dag -terwyl die storie ontvou. Lees al jou gunsteling- Afrikaanse tydskrifte en koerante alles op een plek. Die jongste tydskryfinhoud is eksklusief beskikbaar vir betalende intekenaars.

Word vandag nog ’n intekenaar teen slegs R99 per maand en geniet jou inhoud op ‘n drafstap.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.13
+0.4%
Rand - Pond
23.80
-0.4%
Rand - Euro
20.45
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.39
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Platinum
923.60
-0.8%
Palladium
1,029.00
+1.3%
Goud
2,323.40
-0.2%
Silwer
27.25
+0.3%
Brent-ruolie
87.00
-0.3%
Top-40
68,051
+0.8%
Alle aandele
74,011
+0.6%
Hulpbronne 10
59,613
-2.2%
Industriële 25
102,806
+1.7%
Finansiële 15
15,897
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos